Text Box: Tuisblad
Text Box: Vertonings
Text Box: Computicket
Text Box: Besprekings
Horizontal Scroll: Die Absa Kollig op die Absa KKNK, met sy oorsprong vanuit die Absa KKNK in Oudtshoorn, is die tweede oudste Afrikaanse kunstefees in Suid-Afrika!
Die Teatergilde bied weer aan, vir die 15de opeenvolgende jaar, die “Absa Kollig op die Absa KKNK” vanaf Donderdag, 19 Augustus tot Saterdag, 21 Augustus 2010 by Port Natal Skool, Umbilo, Durban. Die Absa Kolligfees is uniek in die sin dat hierdie kunstefees ‘n wye spektrum van genre in die uitvoerende kunste aanbied wat insluit, drama, musiek en visuele kunste.
Horizontal Scroll: OUD-PORTIE ONTBYT
Saterdag 21 Augustus vanaf  08:30 in die Hap-en-Tap kuiertent. Alle oud-Porties welkom!
Bespreek plekke by Elmarie 083-3019468 of Louis 084-6309840. (Nie by die feeskantoor nie).
Horizontal Scroll: BOEKEPARADYS en Kunsuitstallings.
Donderdag en  Vrydag 17:00 tot 21:00. Saterdag 10:30 tot 21:00 
Boekuitstalling deur Bargain Books, Hillcrest. Kunswerke van plaaslike skilders word uitgestal.
Horizontal Scroll: HAP-EN-TAP KUIERTENT
Donderdag en Vrydag vanaf 17:00 tot laataand. Saterdag vanaf 13:00 tot laataand.
'n Gesellige kuiergeleentheid vir alle feesgangers met droë kele en 'n lus vir iets te ete! Kroegfasiliteite beskikbaar. Verskeie kunstenaars tree gratis op in die tent.
Horizontal Scroll: KARNAVAL EN VLOOIMARK  
Saterdag 21 Augustus 2010 vanaf 09:00 tot 17:00 by Port Natal Skool. Opwindende kunsmark/ vlooimark/ kosmark. ‘n Aansoekvorm vir stalletjies is te kry by die feeskantoor. Pretloop vanaf 08:30
Text Box: Absa is die Naamborg en Hoofborg van Absa Kollig op die Absa KKNK 2010.
Medeborge: KZN Departement Kuns & Kultuur; Toyota SA
ATKV, AMC Hunter Inc. Rapport. Media borg: Fever Publications.
Text Box: Kantoornavrae: Tel 031-2056369 (Jan Wessels). E-pos navrae: tgilde@absamail.co.za
Algemene navrae: Koos Krüger: Tel. 082-4638517(S); 031-903 6527(H); 031-2056369 (Feeskantoor).
Text Box: Absa ATM diens fasiliteite is op die feesterrein beskikbaar vanaf 19 tot 21 Augustus.
Text Box: Borge
Text Box: English  Text